Proverbs 8:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) O julle eenvoudiges, verstaan wysheid, en julle dwase, wees julle verstandig van hart.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle wat nog ervaring kortkom, moet verstandig word. Dié wat dwaas optree, moet insig ontwikkel.
Afrikaans 1933/1953 Leer tog skranderheid verstaan, eenvoudiges, en dwase, leer verstandigheid verstaan.
Afrikaans 1983 Dié wat ervaring kortkom, kan verstandig word, dié wat dwaas optree, kan insig kry.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kry tog insig in vernuf, onverstandiges; onnoseles, bring die hart tot insig!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle wat baie min weet, julle moet leer wat julle moet doen, julle wat soos dwase is, julle moet verstandig word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kry insig in die lewe. Lewe gelukkig.