Proverbs 8:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek roep tot julle, o manne; en my stem is tot die mensekinders.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek roep na julle almal. Ek roep hardop na alle mense:
Afrikaans 1933/1953 Ek roep na julle, manne, en my stem is tot die mensekinders.
Afrikaans 1983 “Ek roep na julle, mense, ek roep na alle mense:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Na julle, manne, roep ek; my stem is gerig tot mensekinders.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Mense, ek praat met julle. Mense, ek roep julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Mense, hoekom leef julle so dom? Word slim.