Proverbs 8:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar hy wat teen My sondig, doen sy eie siel onreg; almal wat My haat, het die dood lief.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy wat my nie wil vind nie, doen skade aan homself. Hy wat my haat, is lief vir die dood.”
Afrikaans 1933/1953 Maar hy wat my mis, benadeel sy eie lewe; almal wat my haat, het die dood lief.
Afrikaans 1983 Maar wie my nie wil vind nie, doen homself skade aan; wie my haat, hou van die dood.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar wie my ontbeer, doen sy lewe geweld aan; almal wat my haat, het die dood lief.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar die mense wat nie wysheid wil hê nie, is mense wat hulleself wil laat swaarkry. Almal wat nie van my hou nie, is mense wat lief is vir die dood.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie die rug vir die wysheid draai, vernietig homself. Wie dit haat, is al klaar dood.