Proverbs 8:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want wie My vind, kry die lewe en sal guns van die HERE verkry.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy wat my kry, kry die lewe self. Hy geniet die guns van die Here.
Afrikaans 1933/1953 Want hy wat my vind, het die lewe gevind en verkry 'n welbehae van die HERE.
Afrikaans 1983 Wie my vind, vind die lewe self en geniet die guns van die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, wie my vind, het die lewe gevind; hy geniet die goedkeuring van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want mense wat wysheid kry, kry die lewe, en die Here hou van hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie die wysheid sy eie maak, het die lewe gevind. Die Here is lief vir hom.