Proverbs 8:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoor tug en wees wys en verwerp dit nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Luister wat ek julle leer sodat julle wys kan wees. Moenie dit ignoreer nie.
Afrikaans 1933/1953 Luister na tug en word wys, en verwerp dit nie.
Afrikaans 1983 Luister na wat ek julle leer, moet dit nie verontagsaam nie, dan sal julle ook wysheid hê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Luister na my vermaning en word wys; moet dit nie in die wind slaan nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet luister na wat ek vir julle leer, dan sal julle wysheid kry. Julle moenie dit los nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is die moeite werd. Neem elke stukkie wysheid ernstig op.