Proverbs 8:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Luister dan nou na my, o kinders, want geseënd is hulle wat my weë bewaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “My kinders, luister na my. Hulle wat op my pad bly, sal geseënd wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Luister dan nou na my, seuns; want gelukkig is hulle wat my weë bewaar. |
| Afrikaans 1983 | “Daarom, kinders, luister na my, dit sal goed gaan met dié wat op my pad bly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Daarom, seuns, luister na my! Gelukkig is hulle wat op my paaie bly. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom, kinders, julle moet luister na my. Dit gaan goed met mense wat lewe soos ek lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wysheid is oud en baie belangrik. Luister daarom na al haar voorskrifte. Maak dit alles jou eie. |