Proverbs 8:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jubel oor die bewoonbare deel van sy aarde; en my behae was in die mensekinders.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het my verlustig in die wêreld wat Hy gemaak het. Die mense wat Hy gemaak het, het my vreugde gegee.”
Afrikaans 1933/1953 en het gespeel op sy wêreldrond, en my verlustiginge was met die mensekinders.
Afrikaans 1983 Ek het my verlustig in die wêreld wat Hy gemaak het, die mense was vir my 'n vreugde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Terwyl ek op die bewoonbare deel van sy aarde speel, het ek vreugde gevind in die mensekinders.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het dit geniet tussen die mense wat op sy aarde woon, dit was vir my lekker tussen die mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op ’n dag het die wysheid met Adam se kinders kennis gemaak. Tot vandag toe geniet sy hierdie vrolike verhouding met sy nageslag.