Proverbs 8:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy roep by die poorte, by die ingang van die stad, by die ingang by die deure. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy staan by die ingang van die stad. Sy roep uit by die poorte: |
| Afrikaans 1933/1953 | aan die kant van die poorte by die uitgang van die stad, by die ingang van die deure roep sy hardop: |
| Afrikaans 1983 | langs die stadspoorte, by die ingange, skree sy dit uit: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Langs die poorte, by die ingang na die stad, by die toegang tot die poortdeure, roep sy opgewonde uit: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en ook langs die poorte waar 'n mens ingaan in die stad. Sy staan by die deure en sy skree: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | By die ingange van stede waar hordes mense verbygaan. By die deure van huise en woonstelle. Oral sê sy dieselfde dinge: |