Proverbs 8:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe Hy die wolke daarbo bevestig het, toe Hy die fonteine van die wêreldvloed versterk het.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek was al daar toe Hy die wolke daarbo gesit het en die fonteine onder die diep waters laat uitborrel het.
Afrikaans 1933/1953 toe Hy die wolke daarbo bevestig het, toe die bronne van die wêreldvloed sterk geword het;
Afrikaans 1983 toe Hy die wolke daarbo gesit het, die fonteine onder die diep water laat uitborrel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) toe Hy die wolkehemel daarbo gevestig, die fonteine van die oerwater sterk gemaak het;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) toe Hy vir die wolke daarbo 'n plek gemaak het en die sterk fonteine van die diep water oopgemaak het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) toe Hy die wolke hulle vaste plek gegee het, toe Hy die fonteine onder die aarde geskep het,