Proverbs 8:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe Hy die hemel gereedgemaak het, was ek daar;
Afrikaans (NLV) 2011 Ek was al daar toe Hy die hemelkoepel op sy plek geplaas het, toe Hy die horison oor die see afgemerk het.
Afrikaans 1933/1953 Toe Hy die hemele berei het, was ek daar; toe Hy 'n kring afgetrek het op die oppervlakte van die wêreldvloed;
Afrikaans 1983 Ek was daar toe Hy die hemelgewelf opgerig het, toe Hy die horison oor die see afgemerk het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Hy die hemele gevestig het, was ek daar. Toe Hy die horison afgemerk het oor die oppervlak van die watermassa;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek was ook daar toe die Here die hemeldak gemaak het, toe Hy besluit het waar die diep water moet ophou en waar die lug moet begin,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Hy die hemelruim gevorm het, toe Hy die waters se grense bepaal het,