Proverbs 8:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Terwyl Hy nog nie die aarde of die velde of die hoogste deel van die stof van die wêreld gemaak het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek was daar voor die Here die aarde met sy vlaktes gemaak het, voor Hy selfs die eerste grond van die aarde gemaak het. |
| Afrikaans 1933/1953 | toe Hy die aarde en die velde en al die stoffies van die wêreld nog nie gemaak het nie. |
| Afrikaans 1983 | voor die Here die aarde met sy vlaktes gemaak het, voor Hy selfs die eerste grond gemaak het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | toe Hy nog nie grond en oop weivelde gemaak het nie – die eerste grondsoorte van die vasteland. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit was voordat die Here die aarde en die veld gemaak het, voordat daar grond in die wêreld was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | voordat Hy die aarde en die velde gemaak het, voordat die eerste stoffies van die aarde daar was, het die wysheid al bestaan. |