Proverbs 8:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Voordat die berge gevestig was, voor die heuwels is Ek voortgebring;
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het reeds gekom voor die berge gevestig is en daar heuwels was.
Afrikaans 1933/1953 voordat die berge ingesink het, voor die heuwels is ek gebore;
Afrikaans 1983 Voor die berge hulle plek gekry het, voor die rante het ek al gekom,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Voordat berge ingeplant is, voor heuwels daar was, is ek voortgebring,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het gekom voordat die Here die berge op hulle plekke gesit het, voordat daar heuwels was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) voordat die berge gemaak is, voordat die heuwels daar was,