Proverbs 8:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe daar geen dieptes was nie, is ek gebore; toe daar geen fonteine was wat oorvloedig was van water nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek is gebore toe die diep waters nog nie eers daar was nie, toe die fonteine nog nie water gegee het nie.
Afrikaans 1933/1953 Toe daar nog geen wêreldvloede was nie, is ek gebore; toe fonteine, swaar van water, nog nie daar was nie;
Afrikaans 1983 Ek het gekom toe die groot waters nog nie daar was nie, toe daar nog nie fonteine vol water was nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar was nog nie •oerwaters nie, toe is ek voortgebring; daar was nog nie fonteine ryk aan water nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek was klaar daar toe die diep water nog nie daar was nie, toe daar nog nie fonteine vol water was nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) toe daar nog geen oseane was nie, toe daar nog geen fonteine was nie, was die wysheid al daar