Proverbs 8:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek is opgerig van ewigheid af, van die begin af, of altyd die aarde was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek is voor die tyd al gevorm, heel aan die begin, voor die aarde daar was. |
| Afrikaans 1933/1953 | Van ewigheid af is ek geformeer, van die begin af, van die voortyd van die aarde af. |
| Afrikaans 1983 | Ek is lankal daar, van die begin af, voor die aarde daar was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die verre verlede is ek gevorm, aan die begin, voor die aarde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is lankal daar, van die begin af, voordat die aarde daar was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God het die wysheid heel aan die begin van die tyd gemaak, voordat Hy nog enigiets anders gemaak het: in die begin, nog voordat die aarde daar was, is die wysheid al netjies aanmekaargesit |