Proverbs 8:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sodat ek die wat My liefhet, goed kan laat beërwe; en Ek sal hulle skatte vul.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek maak húlle ryk wat my liefhet. Hulle pakkamers maak ek propvol.”
Afrikaans 1933/1953 om die wat my liefhet, 'n besitting te laat erwe, en hulle skatkamers maak ek vol.
Afrikaans 1983 Ek maak dié wat my liefhet, ryk, ek maak hulle skure vol.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) om hulle wat my liefhet, besittings te laat erf. Hulle voorraadkamers maak ek vol.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek maak die mense ryk wat lief is vir my, ek maak hulle stoorkamers vol.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dan sal dit met jou baie goed gaan. Jy sal ’n ryk mens wees.”