Proverbs 8:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek lei op die weg van geregtigheid, in die middel van die paaie van reg.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek loop die pad van reg en geregtigheid.
Afrikaans 1933/1953 Ek wandel op die weg van geregtigheid, in die middel van die paaie van reg,
Afrikaans 1983 Waar ek gaan, is daar geregtigheid, my pad is dié van die reg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op die pad van geregtigheid loop ek – presies op die paaie van regverdigheid –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Waar ek gaan, daar lewe mense reg, en daar doen hulle reg aan ander mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wysheid moet oral in mense te sien wees. Tree daarom in elke lewensituasie reg op. Behandel alle mense billik en reg.