Proverbs 8:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy staan op die top van hoogtes, langs die pad op die plekke van die paaie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy staan by die hoë plekke langs die pad. Sy staan daar waar die paaie mekaar kruis. |
| Afrikaans 1933/1953 | Op die top van die hoogtes langs die weg, op die kruispunt van die paaie staan sy, |
| Afrikaans 1983 | Op die hoogtes langs die pad, by die kruispaaie, gaan sy staan, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die top van die hoogtes langs die pad, waar die hoofpaaie bymekaarkom, het sy stelling ingeneem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy gaan staan op die hoë plekke langs die pad, by die plek waar die paaie bymekaarkom, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy sien haar by opdraandes staan. By stopstrate waar die verkeer stadig vloei. |