Proverbs 8:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Rykdom en eer is by my; ja, duursame rykdom en geregtigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het rykdom en eer, uitsonderlike skatte en geregtigheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Rykdom en eer is by my, duursame goed en geregtigheid. |
| Afrikaans 1983 | Wie my het, het rykdom en eer, het duursame en blywende besittings. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Welvaart en eer is by my, bestendige rykdom en geregtigheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense wat wysheid het, sal baie goed hê, en ander mense sal hulle respekteer. Hulle sal ryk wees, en dit sal goed gaan met hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie wys leef, kry rykdom en eer, voorspoed en sukses. Die voordele van die regte manier van leef is onpeilbaar groot. |