Proverbs 8:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het die wat My liefhet, lief; en die wat My vroeg soek, sal My vind.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het hulle lief wat my liefhet. Hulle wat na my soek, sal my kry.
Afrikaans 1933/1953 k het lief die wat my liefhet, en die wat my soek, sal my vind.
Afrikaans 1983 Ek het dié lief wat my liefhet; dié wat my soek, vind my.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie my liefhet, het ek self ook lief, en wie my soek, sal my vind.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek is lief vir mense wat lief is vir my, mense wat my soek, kry my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wie wysheid liefhet, is gelukkig. Wie daarna smag om reg te leef, sal dit regkry.