Proverbs 8:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die raad is myne en die gesonde wysheid; ek is verstand; Ek het krag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek besit raad en goeie oordeel. Ek het insig en sterkte. |
| Afrikaans 1933/1953 | Raad en beleid is myne, ek is die insig, sterkte is myne. |
| Afrikaans 1983 | Wie my het, het raad en behaal sukses, ek verleen insig, ek is die een wat die mag gee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek beskik oor raad en vindingrykheid; ek, insig, beskik oor krag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek help mense om reg te besluit en om die regte wysheid te kry, ek maak mense slim en sterk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die wysheid verskaf die regte raad, kennis en insig vir ’n gelukkige lewe. Niemand kan sonder wysheid klaarkom nie. |