Proverbs 8:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Huil die wysheid nie? en verstand het haar stem laat hoor? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wysheid self staan en roep. Insig laat haar stem hoor. |
| Afrikaans 1933/1953 | Roep die Wysheid nie, en verhef die Verstandigheid nie haar stem nie? |
| Afrikaans 1983 | Dit is Wysheid self wat roep, dit is Insig wat haar stem laat hoor. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Is dit nie Wysheid wat uitroep, en Verstandigheid wat haar stem laat opklink nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die wysheid, die verstand, is soos 'n vrou. Sy praat hard, sodat almal haar kan hoor. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Iemand wat reg leef, is ’n getuienis. Om reg te leef is soos ’n goeie vrou. Waar sy gaan, sien mense hoe goed en mooi sy is. Oral vertel sy hoe die wysheid jou kan help. |