Proverbs 7:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In die skemer, in die aand, in die swart en donker nag: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit was so teen skemeraand, die donker het begin toesak. |
| Afrikaans 1933/1953 | in die skemer, in die aand van die dag, in die middel van die nag en die donker. |
| Afrikaans 1983 | Dit is skemeraand, die nag se donker slaan toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | teen skemeraand, toe die nag en donker begin toesak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit was al laat, dit het donker geword, dit was nag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Net voordat dit heeltemal donker was, het hy ongemerk na die straathoek toe gestap. |