Proverbs 7:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gaan deur die straat naby haar hoek; en hy het op pad na haar huis gegaan, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het met die straat afgekom en naby die hoek van hierdie vrou se huis verbygegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat op die straat verbygaan naby haar hoek en in die rigting van haar huis stap, |
| Afrikaans 1983 | wat oor die straathoek stap en die pad na 'n vrou se huis toe kies. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat die stegie by haar hoek oorsteek, wat op pad na haar huis stap |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het in die straat verbygeloop naby die hoek van die vrou se huis en hy het na haar huis gegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het opgetree asof hy nie verstand het nie. |