Proverbs 7:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want by die venster van my huis het ek deur my raam gekyk, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek was eendag by die venster van my huis, ek het deur die gordyn staan en kyk. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want ek het deur die venster van my huis, deur my tralievenster uitgekyk, |
| Afrikaans 1983 | Ek kyk uit by my huis, by die tralievenster uit |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want deur die venster van my huis, deur my latwerk, het ek afgekyk; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want ek het uitgekyk by my huis se venster, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op ’n dag het ek by my venster gesit. |