Proverbs 7:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) sodat hulle jou kan bewaar vir die vreemde vrou, vir die vreemdeling wat vlei met haar woorde.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit sal jou weghou van die onsedelike vrou af. Dit sal jou beskerm teen die vreemde vrou met haar verleidelike praatjies.
Afrikaans 1933/1953 sodat hulle jou kan bewaar vir die vreemde vrou, vir die ontugtige wat met haar woorde vlei.
Afrikaans 1983 Dit sal jou weghou van die slegte vrou af, die vrou met die verleidelike praatjies.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sodat dit jou beskerm teen 'n vreemde vrou, teen 'n uitlander met haar vleitaal.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan sal dit jou beskerm teen die slegte vrou, die vrou wat nie jou vrou is nie en wat skelm dinge sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dan sal dit jou teen die los vrou beskerm, teen die soet, verleidelike woorde van ’n vreemde vrou.