Proverbs 7:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sê vir wysheid: Jy is my suster; en roep insig jou bloedverwant:
Afrikaans (NLV) 2011 Sê vir die wysheid: “Jy is my suster.” Maak insig ’n lid van jou familie.
Afrikaans 1933/1953 Sê aan die wysheid: Jy is my suster! en noem die verstand jou vertroueling,
Afrikaans 1983 Sê vir die wysheid: “Jy is my suster,” maak die insig familie van jou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sê vir wysheid: “Jy is my suster!” En noem insig bloedfamilie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wysheid moet vir jou wees soos jou suster, verstand moet wees soos jou goeie vriend.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maak die spreuke se wysheid so jou eie dat dit vir jou soos ’n geliefde suster sal wees. Word met die spreuke se voorskrifte so bekend soos ’n mens ’n familielid baie goed leer ken.