Proverbs 7:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Bind dit aan jou vingers, skryf dit op die tafel van jou hart. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sit dit aan jou vingers soos ’n ring. Skryf dit uit op die tafel van jou hart. |
| Afrikaans 1933/1953 | bind hulle aan jou vingers, skryf hulle op die tafel van jou hart. |
| Afrikaans 1983 | Sorg dat jy dit altyd onthou, maak dit 'n deel van jou lewe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bind dit aan jou vingers, skryf dit op die tafel van jou hart. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie dit vergeet nie, jy moet dit altyd onthou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Graveer dit so diep in jou hart dat jy dit nooit vergeet nie. |