Proverbs 7:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Haar huis is die weg na die hel, wat afgaan na die kamers van die dood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Haar huis is die kortpad na die doderyk, die voorportaal van die dood. |
| Afrikaans 1933/1953 | Haar huis is weë na die doderyk, wat afdaal na die kamers van die dood. |
| Afrikaans 1983 | In haar huis is jy op pad na die doderyk toe, by haar is jy op pad na jou dood toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Paaie na die •doderyk is haar huis; hulle lei af na die binnekamers van die dood. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In haar huis is jy op pad na die doderyk, daar gaan jy af na die plek van die mense wat dood is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vandag is hulle spyt daaroor, want haar huis is soos die dood. Daar word jou lewe geheel en al verwoes. Jong vriend, dit is nie die moeite werd nie. |