Proverbs 7:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat jou hart nie wankel na haar weë nie, dwaal nie op haar paaie nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie julle ophou met so ’n vrou nie. Bly uit haar pad uit.
Afrikaans 1933/1953 Laat jou hart nie afwyk na haar weë nie, dwaal nie rond op haar paaie nie.
Afrikaans 1983 Moet jou nie met so 'n vrou ophou nie, moenie haar pad loop nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat jou hart nie afdraai na haar weë nie; moenie op haar paaie ronddwaal nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moenie saam met so 'n vrou gaan nie, jy moenie doen wat sy wil hê nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moet nooit agter haar aanloop nie. Moet nooit na haar huis toe gaan nie.