Proverbs 7:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Luister dan nou na my, o kinders, en let op die woorde van my mond.
Afrikaans (NLV) 2011 Luister na my, my seuns. Slaan ag op wat ek sê.
Afrikaans 1933/1953 Hoor dan nou na my, seuns, en luister na die woorde van my mond.
Afrikaans 1983 Luister na my, my seun, slaan ag op wat ek sê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom, seuns, luister na my, en slaan ag op die woorde uit my mond.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom, my seun, jy moet luister na my, jy moet doen wat ek vir jou sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jong vriend, luister nou mooi na wat ek sê. Neem my woorde ernstig op.