Proverbs 7:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Totdat 'n pyl deur sy lewer slaan; soos 'n voël na die vangnet haas en nie weet dat dit vir sy lewe is nie.
Afrikaans (NLV) 2011 en ’n pyl kloof sy hart. Hy was soos ’n voël wat blindelings in ’n vangnet vasvlieg. Hy het nie geweet dat sy lewe verby is nie.
Afrikaans 1933/1953 totdat die pyl sy lewer splits; soos 'n voël haastig na die vangnet vlieg -- sonder om te weet dat dit ten koste van sy lewe is.
Afrikaans 1983 en netnou kloof 'n pyl sy lewer. Soos 'n voël wat reg in 'n net in vlieg, so is hy daarmee heen voor hy dit weet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) – totdat 'n pyl sy lewer deurboor – soos 'n voël hom haas na 'n net; maar hy weet nie dit gaan sy lewe kos nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En toe het 'n pyl deur sy lyf gegaan. Hy het gesterf voordat hy dit besef, hy was soos 'n voël wat reguit in 'n vangnet vlieg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy kom nie agter dat sy lewe op die spel is nie. Soos die ringe om haar voet word hy stadig maar seker vasgeketting. Soos ’n koeël iemand se liggaam deurboor, so sal hierdie vrou sy lewe vernietig.