Proverbs 7:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het 'n sak geld saamgeneem en sal op die vasgestelde dag huis toe kom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy is weg met ’n beursie vol geld. Eers met volmaan sal hy weer terugkom.” |
| Afrikaans 1933/1953 | die geldbeurs het hy met hom saamgeneem, teen die dag van volmaan sal hy eers tuis kom. |
| Afrikaans 1983 | hy is weg met 'n vol beurs en kom eers met volmaan terug.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die sak met geld met hom saamgeneem; teen die tyd van volmaan sal hy eers huis toe kom.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het 'n beursie vol geld saamgeneem en hy sal later terugkom, wanneer dit volmaan is.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy is ver weg op ’n sakereis en sal nie gou terugkom nie.” |