Proverbs 7:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Onderhou my gebooie en leef; en my wet soos u oogappel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bly daarby sodat jy kan lewe. Laat dit wat ek vir jou leer vir jou so kosbaar wees soos die appel van jou oog. |
| Afrikaans 1933/1953 | onderhou my gebooie, dan sal jy lewe, en my onderwysing soos jou oogappel; |
| Afrikaans 1983 | maak wat ek jou voorskryf jou eie, dat jy kan lewe, maak wat ek jou leer jou eie, so eie soos die appel van jou oog. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kom my opdragte na, dan sal jy leef; ja, koester my onderrig soos die appel van jou oog. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet dit doen sodat jy kan aanhou lewe. Die dinge wat ek vir jou leer, moet vir jou baie belangrik wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat my voorskrifte vir jou so kosbaar soos die lewe self wees. Bind dit soos ’n stukkie lint aan jou vinger. |