Proverbs 7:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die goedman is nie by die huis nie, hy het 'n lang reis onderweg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My man is nie by die huis nie. Hy is weg op ’n lang reis. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die man is nie tuis nie, hy het ver weg op reis gegaan, |
| Afrikaans 1983 | My man is nie tuis nie, hy is op 'n lang reis; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want my man is nie tuis nie; hy het op reis gegaan, ver weg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons kan dit doen, want my man is nie by die huis nie, hy het ver weg gaan reis. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My man is nie hier nie. |