Proverbs 7:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kom, laat ons versadig word van liefde tot die môre toe; laat ons onsself troos met liefdes.
Afrikaans (NLV) 2011 Kom ons verlustig ons in liefdeslus, dwarsdeur die nag tot môre-oggend.
Afrikaans 1933/1953 kom, laat ons dronk word van liefde tot die môre toe, laat ons mekaar vrolik maak in welluste.
Afrikaans 1983 Kom ons drink van die liefde tot die môre toe, ons gee ons oor aan die liefdeslus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kom, laat ons ons versadig drink aan die liefdespel tot die môre toe, laat ons swelg in die liefdesgenot.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kom ons drink die hele nag van die liefde, kom ons geniet die liefde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In die kamer kyk hy angstig rond. Dalk is haar man daar. Sy stel hom egter gerus: “Moenie bang wees nie.