Proverbs 7:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het my bed versier met bedekkings van tapisserieë, met gesnede werke, met fyn linne van Egipte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het my bed oorgetrek met beddegoed van bont Egiptiese linne. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het my bed met dekens opgemaak, met bont spreie van Egiptiese linne; |
| Afrikaans 1983 | Ek het 'n deken oor my bed gegooi, 'n deken van bont Egiptiese linne; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Met dekens het ek my slaapbank opgemaak, met geborduurde linne uit Egipte. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het lakens oor my bed gegooi, lakens van bont Egiptiese linne. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die jongman nog weifel, vertel sy hom van haar beddeken. Dit was nou ’n pragstuk. Kleurryk en van Egiptiese linne. Hy moes dit net sien. |