Proverbs 7:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het ek uitgegaan om jou te ontmoet, ywerig om jou aangesig te soek, en ek het jou gevind. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het nou na jou toe gekom. Ek het na jou gesoek en hier het ek jou nou gekry. |
| Afrikaans 1933/1953 | daarom het ek uitgegaan om jou te ontmoet, om jou aangesig te soek, en ek het jou gekry. |
| Afrikaans 1983 | Daarom het ek jou kom soek, ek was op die uitkyk na jou en nou het ek jou gekry. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom het ek uitgegaan om jou te ontmoet; ek was op die uitkyk vir jou, en ek het jou gekry. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom het ek uitgekom na jou toe, ek het jou gesoek en ek het jou gekry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Deel van die offervleis moes sy dié aand saam met ’n ander gelowige geniet. En die jongman was net die regte een. Hy moes by haar gaan eet. Hoe kon hy weier? Alles lyk dan so goed en reg. |