Proverbs 7:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het dankoffers by my; vandag het ek my geloftes betaal.
Afrikaans (NLV) 2011 “My maaltydoffers het ek vandag gebring, en my geloftes betaal.
Afrikaans 1933/1953 Ek moes dankoffers bring, vandag het ek my geloftes betaal;
Afrikaans 1983 “Ek moes maaltydoffers bring en ek het vandag juis my geloftes betaal.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Daar is •maaltydoffers by my; vandag het ek my geloftes betaal.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Ek het baie vleis by die huis, want ek het vandag die offers gebring wat ek belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy vertel hom hoe sy vroeër die dag by die tempel was. Sy het geoffer en haar geloftes betaal.