Proverbs 7:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom het sy hom gevang en hom gesoen en met 'n onbeskaamde gesig vir hom gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Sy het by die jong man gekom en hom omhels. Ewe skaamteloos sê sy vir hom:
Afrikaans 1933/1953 En sy het hom gegryp en hom gesoen, met 'n onbeskaamde gesig vir hom gesê:
Afrikaans 1983 Sy gryp die jongman en soen hom, onbeskaamd sê sy vir hom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy gryp hom en soen hom; met 'n onbeskaamde gesig sê sy vir hom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die jongman by haar verbyloop, gryp sy hom en sy soen hom. Sy het reguit in sy oë gekyk en sy het vir hom gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy het die jongman vriendelik nader geroep. Sy sou alles doen om sy weerstand te breek. Haar strategie was fyn beplan, alles netjies uitgewerk.