Proverbs 7:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nou is sy buite, nou in die strate, en lê en loer op elke hoek.) |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dán was sy in die strate en dán weer op die stad se plein, by elke hoek het sy gestaan en rondloer. |
| Afrikaans 1933/1953 | nou buitekant, dan weer op die pleine, en sy staan by elke hoek en loer. |
| Afrikaans 1983 | sy maak haar ronde in die strate, op die stadspleine, sy staan op loer by elke hoek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sy is nou op straat, dan weer op die dorpspleine, en op elke straathoek is sy op die loer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy het heen en weer geloop in die straat en op die oop plekke, sy het op elke straathoek gestaan en wag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In die strate, op die markpleine en elke straathoek het sy mans ingewag. |