Proverbs 7:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Sy is hard en hardkoppig; haar voete bly nie in haar huis nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Sy was luidrugtig en uitdagend en kon nie by die huis bly nie.
Afrikaans 1933/1953 sy is onrustig en losbandig, haar voete kan nie in haar huis bly nie --
Afrikaans 1983 Sy is luidrugtig en uitdagend, haar huis is te nou vir haar;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy is altyd luidrugtig en koppig. In haar huis is haar voete nie tuis nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy het hard gepraat en sy was nie skaam nie, sy wou nie in haar huis bly nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy was listig, slu en geslepe. Haar huis het te klein vir haar geword. Sy moes net uit.