Proverbs 7:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My seun, bewaar my woorde en bewaar my gebooie by jou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bly altyd by wat ek vir jou sê, my seun. Koester wat ek vir jou voorskryf in jou binneste. |
| Afrikaans 1933/1953 | My seun, onderhou my woorde en bewaar my gebooie by jou; |
| Afrikaans 1983 | Maak wat ek vir jou sê jou eie, my seun, hou by wat ek jou voorskryf, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My seun, neem my woorde ter harte; en my opdragte, hou dit veilig by jou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My seun, jy moet onthou wat ek vir jou sê, jy moet goed onthou wat ek sê jy moet doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jong vriend, onthou wat ek jou oor die lewe geleer het. Bêre my voorskrifte in jou gemoed. Leef daarvolgens en jy sal gelukkig wees. |