Proverbs 6:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoe lank sal jy slaap, o luiaard? wanneer sal jy uit jou slaap opstaan? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jou luiaard, hoe lank gaan jy nog lê en slaap? Wanneer gaan jy eendag opstaan uit jou slaap? |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoe lank, luiaard, sal jy bly lê, wanneer sal jy opstaan uit jou slaap? |
| Afrikaans 1983 | Hoe lank gaan jy nog lê, luiaard, wanneer gaan jy opstaan? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hoe lank, luiaard, gaan jy nog bly lê? Wanneer gaan jy opstaan uit jou slaap? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Lui mens, hoe lank wil jy slaap, wanneer staan jy op? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Luiaard, hoe lank gaan jy nog so sit en niksdoen? Of tot watter tyd in die oggend lê en slaap? |