Proverbs 6:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) gee vir haar voedsel in die somer en maak vir haar voedsel in die oes in.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy kry reeds in die somer sy kosvoorraad reg. In die oestyd maak hy kos bymekaar.
Afrikaans 1933/1953 maak sy brood klaar in die somer, bêre sy voedsel weg in die oestyd.
Afrikaans 1983 tog maak hy sy kosvoorraad reg in die somer, versamel hy sy voedsel in die oestyd.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) berei in die somer sy kos voor, versamel in die oestyd sy voedsel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) maar hulle maak in die somer kos gereed vir hulleself, hulle maak kos bymekaar wanneer daar kos is om bymekaar te maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sonder enige druk begin die miertjie al in die somer kos vir die winter opgaar. Tydens oestyd werk hy dag en nag om kos in die landerye te versamel en huis toe te dra.