Proverbs 6:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat geen gids, opsiener of heerser het nie, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het nie ’n leier, of ’n opsigter, of iemand wat agter hom staan nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy wat geen aanvoerder, opsigter of heerser het nie, |
| Afrikaans 1983 | Hy het nie 'n leier nie, nie 'n opsigter of 'n regeerder nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy wat nie 'n •aanvoerder, opsiener of heerser het nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die miere het nie 'n leier of 'n voorman of 'n koning nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sonder ’n baas wat hom moet dryf, ’n toesighouer wat sy vordering moet dophou of ’n bestuurder wat sy program moet reël, werk hy dag en nag. |