Proverbs 6:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Red jou soos 'n gemsbok uit die hand van die jagter en soos 'n voël uit die hand van die voëlvanger. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Red jou uit sy mag soos ’n wildsbok wat die jagter afskud. Kom daaruit soos ’n voëltjie wat ontsnap uit die net van ’n voëlvanger. |
| Afrikaans 1933/1953 | red jou soos 'n gemsbok uit die hand, en soos 'n voël uit die hand van 'n voëlvanger. |
| Afrikaans 1983 | red jou uit sy mag soos 'n wildsbok uit 'n strik, soos 'n voëltjie uit die net van 'n voëlvanger. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ruk jouself los soos 'n gasel uit die hand van 'n jagter, soos 'n voël uit die hand van 'n voëlvanger. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | jy moet jouself red soos 'n wildsbok homself red van 'n jagter, soos 'n voël homself red van 'n voëlvanger. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hou aan soos ’n wildsbok in ’n strik en ’n voëltjie in ’n voëlvanger se net, totdat jy vry is. |