Proverbs 6:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gee geen slaap aan jou oë en geen sluimering aan jou ooglede nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie nog slaap nie. Moenie dit los vir ’n ander dag nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | gun jou oë geen slaap en jou ooglede geen sluimering nie; |
| Afrikaans 1983 | moenie gaan slaap nie, bly wakker, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat jou oë nie toe om te slaap, en jou ooglede om in te sluimer nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | jy moenie slaap of rus nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie eens gaan slaap nie. Steek jou trots in jou sak en gaan praat dadelik met daardie mense. Pleit. Soebat. Veg. |