Proverbs 6:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal geen losprys ag nie; en hy sal nie tevrede wees nie, al gee jy baie gawes. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sal geen vergoeding aanvaar nie. Geen geskenk, hoe groot ook al, is vir hom genoeg nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | hy neem glad geen losprys in aanmerking nie, en hy willig nie in nie al maak jy die omkoopgeskenk nog so groot. |
| Afrikaans 1983 | hy laat hom nie afkoop nie, geen betaling is vir hom genoeg nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sal nie geneë wees tot enige omkoopgeld nie, ook nie inwillig wanneer die afkoopsom verhoog word nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal nie geld van jou neem en jou los nie, hy sal nie jou geld neem nie, ook nie wanneer jy vir hom baie wil gee nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Geen bedrag om die saak te skik of ’n groot geskenk sal hom tevrede stel nie. |