Proverbs 6:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want jaloersheid is die woede van 'n man; daarom sal hy nie spaar op die dag van wraak nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die verontwaardiging wat die vrou se man ervaar, sal brand soos vuur. Daar sal geen einde aan sy wraak wees nie.
Afrikaans 1933/1953 want jaloersheid is 'n toorngloed in 'n man, en op die dag van wraak verskoon hy nie;
Afrikaans 1983 Die woede van die vrou se man is 'n gloeiende vuur, sy wraak ken nie perke nie;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want jaloesie wek 'n man se woede, en hy sal genadeloos wees op die dag van wraak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want wanneer daardie vrou se man kwaad is, dan is dit soos 'n vuur wat brand. Wanneer hy jou straf oor wat jy gedoen het, dan sal hy nie jammer wees vir jou nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Haar man se jaloesie sal hom rasend maak. Hy sal wraak neem.