Proverbs 6:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Wond en oneer sal hy kry; en sy smaad sal nie uitgewis word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sal slae verduur en verneder word. Niks sal ooit weer sy skande kan uitwis nie.
Afrikaans 1933/1953 slae en skande sal hy kry, en sy smaad sal nie uitgewis word nie;
Afrikaans 1983 Hy sal slae op die lyf loop en verneder word, sy skande sal nooit uitgewis word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Slae en skande sal hy op die lyf loop, en sy bespotting sal nie uitgewis word nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle sal hom slaan en hulle sal hom verneder, die mense sal aanhou om hom te spot.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sal verneder word en groot skade ly. Niemand sal hom vergewe nie, veral nie die vrou se man nie.